Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Taal | Language > Taaldebat | Language Debate > Kennisgewings | Notices

Opvolggesprek insake Vrye Afrikaanse Universiteit Gespreksforum


Christo van der Rheede - 2010-04-16

Beste Kollegas

’n Opvolgbyeenkoms word vir Saterdag 24 April 2010 om 10h00 by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se kantore in Kaapstad gehou waar ons onder andere die volgende gaan bespreek:

  1. Strategiese raamwerk vir VAU
  2. Operasionele raamwerk vir VAU
  3. Ander verbandhoudende sake

Laat weet asseblief vir Merle van Diemel by Merle.vanDiemel@media24.com indien u die vergadering wil bywoon. U is ook welkom om ander belangstellendes saam te nooi.

Besoek ook gerus die volgende webwerf www.merlot.org. Dis ’n afkorting vir Multimedia Educational Resource for Learning and Online Teaching. Dis werklik ’n bron van inspirasie vir wat ons ook min of meer in terme van virtuele aflewering in gedagte het.