Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices > Afrikaans

Nuwe titel: Nuwe stemme 4 · Saamgestel deur Danie Marais & Ronel de Goede (Tafelberg)


2010-03-05

Die Nuwe stemme-reeks is 'n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters wat nog nie genoeg gedigte het vir 'n eie, selfstandige debuut nie. Vanjaar is daar bekende, opwindende name op die deelnemerlys, waaronder Hunter Kennedy (Fokofpolisiekar) en Annie Klopper. Vir meer inligting, kliek hier.