Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices > Afrikaans

Nuwe titel: Padmaker · Christine Barkhuizen le Roux (Human & Rousseau)


2010-03-05

Twee maande na die verdwyning van haar bejaarde ma besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare ná te ry. Haar reis neem haar terug na waar haar saggeaarde pa die lewe vir haar uitgelê het. Daar het haar ma se probleme ook begin ...'n Deurleefde, sensitiewe roman oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op 'n volgende laat.

Vir meer inligting, kliek hier.