Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Gay > Fiksie | Fiction

Buurvrou: Deel 2


OuOom - 2010-03-01

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Buurvrou Deel 1

Die week snel verby en ek sien net vir buurman. Groet hom vriendelik so oor die heining. Aan sy gedrag kan ek nie agterkom dat buurvrou hom vertel het van die perverse ou man wat hier langs hulle bly nie. Ek vee behoorlik die sweet van my voorkop af.

Vrydagmiddag stop ek by die huis. Nog besig om uit te klim toe staan hy by die hekkie met twee yskoue biere in sy hand. Hy bied my een aan wat ek met dank aanvaar. Staan weer so en gesels en die man nooi my en vroulief uit na ’n braai by hulle Saterdagmiddag.

Saterdagmiddag breek eindelik aan. Ek en vroulief is deur die hekkie, na die swembad en braai-area toe. Ons ken mos die pad.

Ons hoor sulke sagte en strelende musiek aangesweef kom van die swembad se kant af. Half verbaas steek ons vas. Die twee nuwe bure het behoorlik uitgehang. Tafel is gedek, die braai staan eenkant en die vuurtjie brand. Iets staan daar in die hoek en toe ek so mooi fokus, sien ek drank en ys. Die man is ook nie skaam nie. Dit is nie gewone drank nie. Sien die man maak uit van. Skielik voel ek so half skaam oor die R49,99 bottel rooiwyn wat ek saamgebring het vir hom. Vroulief het vir buurvrou ’n mooi bos blomme saamgebring.

Ons staan nog so rond en die patio se deur gaan oop. Daar gebeur 100 dinge gelyk. Ek sien die mooiste smile, Borste wat baklei om uit die kleinste bra te klim wat ek nog gesien het. Die bikini (nee wag, "bikini" is gans en al te groot vir die stukkie lap tussen die bene). Daai lang bene wat nie wil ophou nie.

Ek staan daar en wil iets sê, maar ek staan in skok. Vroulief staan langs my en die twee omhels mekaar asof hulle ou vriendinne is. Gelukkig kry ek weer lug in my longe en sê iets soos, "Dankie dat julle ons oorgenaai het." ’n Genuine Freudiaanse slip. My gedagtes was vinniger as my mond. Buurvrou gooi haar kop agteroor soos sy lag. Haar tepels druk styf teen die stukkie lappie.

Vroulief gluur my aan, maar toe sy sien buurvrou lag, lag sy saam.

Net daar kom buurman uitgestap. Vroulief byt sommer haar lag so in die middel af en snak na haar asem. Ek kyk wat aangaan. Sien toe buurman het ’n speedo aan en jy kan elke sentimeter sien wat daar in sy broek lê. Hy kyk vroulief stip aan en my oë gly weer onwillekeurig af na sy broek toe. Ek sweer daar is nou so paar ekstra sentimeter in sy broek. Terwyl buurman en vroulief mekaar met die oë verkrag (ja, want ek kon die dierlike lus in hulle oë sien). Vinnig kyk ek na buurvrou se kant. Sy staan by die tafel en skuif iets reg. My oë staan stokstyf in my kop, en nie net my oë word stokstyf nie. Ek kyk so vas in hierdie boudjies, so perfek. Dit lyk amper asof sy nie ’n swembroek aan het nie. Toe sien ek die stukkie toutjie deurloop na die stukkie lap.

Sy het seker my oë op haar gevoel. Sy draai om en glimlag so mooi vir my. Haar oë gaan so af van my borskas af onder toe. Sy stop by meneer en ek sweer sy het haar lippe afgelek. Ek is so warm die bottel rooiwyn kook amper in my hande.

Die res van die middag loop redelik goed af. Kos is heerlik en die geselskap uit die boonste rakke. Elke keer as ek die kans kry, loer ek na buurvrou en dink aan wat mens alles met so ’n mooi lyf kan doen. My koerasie is vyf maal hoër as my IK op daardie stadium. Hou vroulief dop en sien sy probeer ook om so nou en dan in buurman se rigting te loer.

So kom ’n heerlike dag tot ’n einde. Ons groet en stap deur die hekkie.

Kom by die huis en gaan kamer toe. Want dit was ’n lang dag gewees en die drank het ook nogal ’n rol gespeel.

Klaar uitgetrek en gaan sit op die kant van die bed om my kouse uit te trek.

Wat de hel. My kop tref die matras. Hier voor my sien ek ’n kaal vrou met ’n doel. Tepels so styf en ek lek een. Hoor hierdie diep sug ontsnap uit haar keel. Voor ek die ander tepel kon troos, druk sy my vas, draai om en sit haar vroulikheid vol op my mond.

My tong begin onmiddellik die bekende pad te volg. Op en af, heen en weer. In en uit. Ek haal elke truuk in die boek uit wat ek ken. Sy kyk my meneer so, lyk amper asof sy hom wil aanbid. Met so ’n kreun van lekkerte sit sy haar warm lippe om my meneer. Ek voel hoe gly hy in haar warm mond in. Sy eet hom soos nog nooit tevore nie. Sy druk hom so diep in haar keel af. My oë gaan toe en ek geniet die oomblik. Sy wat my een helse lekker ete gee en ek wat ’n baie warm en nat plekkie eet.

Ek voel hier kom ’n ding en skreeu half uitasem dit is tyd. Ek weet nie of sy haar kop geskud het nie, maar toe eet sy met mening. Die sous trek deur my liggaam in hare in. Sy ruk en ek weet sy het ’n baie groot oomblik beleef.

Uitasem lê ons so op mekaar. Ek ruik haar liefde en sy gee nog een laaste suig. Die laaste van die sous glip in haar liggaam in.

Dit was so wonderlik gewees.