Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

Pionier-Instituut se eerste Afrikaanse kursusse vanaf Maart 2010


2010-01-28

Soek jy ‘n kursus op internasionale standaard wat jou

 

* voorberei op ‘n loopbaan in die sakewêreld, politiek of veiligheidsektor
* ontwerp is deur vooraanstaande akademici en ervare praktisyns
* persoonlike aandag verseker om jou potensiaal te help verwesenlik
* leer om te ontleed hoe politieke gebeure die ekonomiese kanse in ander wêrelddele ingrypend kan verminder of vermeerder
* in Afrikaans onderrig
* laat aansluit by ‘n groeiende internasionale netwerk in die veld?

 

Die Pionier-Instituut is as opvoedkundige stigting in Nederland geregistreer en bied die volgende sertifikaatkursusse in 2010 aan:

 

* Politieke risiko-analise
* Wapenstryd in politieke ordes
* Politieke kragte en sleutellande in Afrika
* Strategiese leierskap

Indien jy belangstel om in te skryf vir ‘n kursus, stuur ‘n e-pos na info@pionier-i.org en dui aan in watter kursus(se) jy belangstel.

Prof Murray Faure is die skakelhoof vir die Pionier-Instituut in 2010. Sy kontaknommer is 0735734615. Sien ook die webwerf van die Pionier-Instituut by http://www.pionier-i.org