Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Kennisgewings | Notices

Wat is Honderstebolder?


2009-11-24

Holderstebolder is ’n bymekaarkomplek vir ieder en elk wat passievol is oor AFRIKAANS. Die doel van die webtuiste is om Afrikaans te bevorder en om die Suid-Afrikaanse kultuur te geniet en met ander te deel.

Onderwysers en leerders:

Besoek ons Hulpmiddels-afdeling. Onderwysers kan ook gerus inteken op ons spesiale Skole nuusbrief.

Liesbet Gelderblom
Holderstebolder