Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Kennisgewings | Notices

Afrikaanse plakkate en plakkers


2009-11-24

A3 PLAKKATE (R25,00 elk):

Verskillende huise 
Huis deursnit
My gesin
Die tuin
Snaakse huise
Vormhuisie
My slaapkamer
Beroepe
Vervoermiddels
Vervoer-speelgoed
Vervoer: lug, pad en see
Historiese vervoermiddels
Verskillende bote
Insekte
Bergdiere 
Seediere
Voëls
Voëltjies: lewenssiklus
Wilde diere
Troeteldiere
Mamma en baba diere
Kleure
Kleurwiel
Vorms
Sintuie
Ruimtelike oriëntasie
Sintuie: ek proe
Sintuie: ek voel
My liggaam: klein
My liggaam: groot
Ruimtelike oriëntasie 2
Getalle: Tel die wiele
Feesdae
Kommunikasie middele
Balle
Padtekens

Meer inligting by http://www.holderstebolder.co.za/aspatatte/plakkate/.
Bestellings en navrae:  admin@holderstebolder.co.za

Afrikaanse plakkers

Ideaal vir Afrikaans-onnies!

’n Pak van ongeveer 60 plakkers met ’n verskeidenheid van Afrikaanse boodskappies vir slegs R20! Elke pak bevat ook ’n spesiale boodskappie en plek om iets by te skryf. Voorbeelde by http://www.holderstebolder.co.za/produkte-en-dienste/plakkers/. Bestellings en navrae:  admin@holderstebolder.co.za.