Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > Kennisgewings | Notices

KoffiekroegKroniek


2009-11-10

19 November 17:00 Beaujolais Nouveau ! Kom vier saam met ons en die res van die wêreld die vrystelling van vanjaar se Beaujolais-wyne. Elke jaar, op die derde Donderdag van November, word 65 miljoen bottels van hierdie jong Franse wyne kort ná middernag na die res van die planeet gestuur.

· R200 pp (vir ’n feestelike glas Beaujolais & ’n maaltyd voorberei deur Franse chef Christophe Dubois van L’Epis Doré-faam)
· Pétanque op Kerkplein, Franse musiek & feestelike aankoms van die veelverwagte wyn!
· Donderdag 19 November tussen 17:00 en 20:00

The Beaujolais Nouveau has (almost) arrived!
Come celebrate with us, and the rest of the world, the arrival of this year’s Beaujolais wines. Each year, just after midnight on the third Thursday of November, 65 million bottles of these young French wines are dispatched to all the corners of the planet.

Le Beaujolais Nouveau est (presque) arrivé !
Venez fêter avec nous et la planète entière l’arrivée du Beaujolais Nouveau...
R200 pp (verre & repas préparé par Christophe Dubois, chef cuisinier et propriétaire du restaurant L’Epis Doré)
Pétanque sur la Place de l’Eglise, musique française & fête autour de l’arrivée du vin sur la Place!
Jeudi 19 novembre de 18:00 – 20:00
RSVP Café Riche: +27 (0)12 328 3173 caferiche@churchsquare.co.za

27 November 19:30 Philosophy Café!
Moeletsi Mbeki  talks about his book “Architects of Poverty –Why African Capitalism needs Changing” with prof Willem Landman.
Moeletsi Mbeki is ’n  politieke ekonoom en adjunkvoorsitter van die SA Institute for International Affairs .
Prof Willem Landman is die Hoof Uitvoerende Beampte van die Ethics Institute of SA (EthicSA)

29 November 11:00 Boekbekendstelling!
Paul Kruger - ’n biografie  - D.W. Krüger (Heruitgawe)
Paul Kruger is waarskynlik die grootste en invloedrykste Afrikaner wat ooit geleef het. In hierdie klassieke biografie wat die resultaat is van ongeveer twintig jaar se navorsing, hier en oorsee, skilder D.W. Krüger ’n prentjie van Paul Kruger as onverskrokke jong Voortrekker, jagter, boer, vader, kommandant-generaal, stryder vir sy volk en uiteindelike president.
Stap ná die funksie by Café Riche saam met Astrid Schwenke deur die Ou Raadzaal en besigtig die skildery wat op die voorblad van hierdie pragtige heruitgawe verskyn.

RSVP Café Riche: +27 (0)12 328 3173    caferiche@kerkplein.co.za