Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Rubrieke | Columns > Annie Klopper: Rockjagter

New Holland stel Exploded Views bekend in Kaapstad: Foto's


Annie Klopper - 2009-11-04

New Holland het onlangs hul tweede album, Exploded Views, tydens 'n intieme geleentheid by House of Rasputin in Kaapstad bekendgestel. Hierdie album volg op 01, dié Kaapse rockgroep se debuut in 2008.

Nie slegs het House of Rasputin se skamel geklede danseresse dié aand aandag getrek nie, maar dit was duidelik dat New Holland se nuut-uitgebreide repertoire groot aftrek geniet het by die gehoor. Die album is divers en gutsy. Die ouens is hot. Die Kaap is alwéér Hollands.

Foto’s deur Annie Klopper