Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Rubrieke | Columns > Annie Klopper: Rockjagter

Fokofpolisiekar ruk Stellenbosch (alweer): Foto's


Annie Klopper - 2009-09-30

Verlede week het Fokofpolisiekar die buiteverhoog van die Klein Libertas Teater laat sidder. Dit sou dié groep se laaste show op Stellenbosch vir 2009 wees, maar Kapenaars kan nou daarna uitsien om vir Fokof nog een keer weer hierdie jaar op hierdie einste verhoog te sien, tydens die Kaapse Vredefest op 16 Oktober. Besoek die Facebook-bladsy vir meer inligting oor hierdie komende optrede saam met aKING, The Dirty Skirts, Foto Na Dans en D7.

Foto’s deur Annie Klopper