Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Kennisgewings | Notices

5 Oktober is Internasionale Onderwysersdag!


2009-09-28

’n Baie oulike, praktiese geskenk vir jou onderwyser!

Ideaal vir laer- en hoerskool Afrikaans-onnies!

’n Pak van ongeveer 60 plakkers met ’n verskeidenheid van Afrikaanse boodskappies vir slegs R20!

Elke pak bevat ook ’n spesiale boodskappie en plek om iets by te skryf.

Kontak ons vir navrae en bestellings by admin@holderstebolder.co.za.

Bestel betyds om jou onderwyser te verras op die 5de Oktober!