Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Rubrieke | Columns > Annie Klopper: Rockjagter

Straatligkinders kom Kaap toe(r): Foto's


Annie Klopper - 2009-09-22

Die Potchefstroomse groep Straatligkinders het onlangs Kaapse gehore kom vermaak met vertonings op Worcester, Strand en Stellenbosch. Hierdie groep se jongste liedjie, "Desvalido", wat hulle in samewerking met Koldproduk opgeneem het, het my so begeesterd gehad dat ek besluit het om dié vier ouens weer vir 'n slag rond te volg. Sodra jy klaar die foto's van Straatlig se Kaapse toer gekyk het, kyk na die musiekvideo vir "Desvalido"op YouTube.

Foto’s deur Annie Klopper