Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Rubrieke | Columns > Annie Klopper: Rockjagter

Taxi Violence stel The Turn in Kaapstad bekend: Foto's


Annie Klopper - 2009-08-18

Die Kaapse rockgroep Taxi Violence het verlede Vrydag hul jongste album, The Turn by Mercury Live in Kaapstad bekend gestel. Die geleentheid is ook gebruik vir die bekendstelling van die musiekvideo vir die liedjie "Devil and  Pistol" (waarvan Natasja Fourie die regie behartig het). Ek was daar om die geleentheid op my kamera vas te vang.

Hou LitNet dop vir 'n resensie van The Turn.

Foto’s deur Annie Klopper