Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Artikels | Features

Die vere maak die voëls by Pink Loerie Mardi Gras 2009


Rayne Stroebel - 2009-05-05

By die Pink Loerie Mardi Gras, wat van 30 April tot 3 Mei 2009 op Knysna aangebied is, het gays, lesbiërs en almal wat lief is vir dié kleurvolle spesie, gekaperjol dat die kranse antwoord gee. Rayne Stroebel en Michael de Kock-Willemse deel hul foto's van dié plesierige geleentheid met LitNet-lesers.

Hings!
Merries!
Wie het gesê drie is 'n skare?
Boudjies vir boeties ...
Hou haar styf vas, pappa.
Altyd veiliger om van die kant af dop te hou.
Beertjie en sy ballonne.
Alles behalwe 'n doodgedaaide dos.
'n Stywer T-hemp kry jy kwalik ...
Judaskus!
Pienk is meer as plesierig!
Me Cathy Specific arriveer.
Me Nobody's Perfect arriveer.
Errol en Gloria Arenz?????
Onder die lamppaal, waar hy hoort!
"Wil meneer voel aan my coiffure?"
Soos Dawid en Jonathan.