Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Poësie | Poetry

Op reis


Anna-Marie de Vos - 2006-11-28


1

 
Klip klip klip klippe klip
Klip klip klip nog klip klippe klip
Klip
Klippe klippe klippe klippe
Ek en jy
Ons ry
Ver ver ver
En kyk na
 
 
2
 
Ons lê tussen wit lakens
Sonder hond kat kind
 
Jy lees soek oorstokkies tandevlos rooibos
Ek half bedonnerd
 
Ons twee