Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Kennisgewings | Notices

Nagtegaal Drama-skryf-werkwinkel


2008-12-02

Fasiliteerders: Nico Luwes & Hennie van Greunen

R70
Do. 29 Jan - So. 1 Feb. 2009
Artscape

20 Voornemende dramaturge - 10 per groep wat deurgaans by projekleier bly, sal deur intensiewe skryf- en besprekingsessies gehelp word hoe om daardie drama-idee vas te pen. Skakel Bev Maritz by Tel: 021 521 2000 / E-pos: bev@joho.co.za om plek te bespreek. Deelnemers is verantwoordelik vir eie reis- en verblyfreëlings.

Sessie 1: Do. 29/01 @ 09:30- 20:00
Inleiding, wat is drama?, dramastruktuur, dialoog, karakteriserings,
ontknoping, motivering ens. Self skryf.

Sessie 2: Vr. 30/01 @ 10:00 - 11:30
Bywoning van Nagtegaal-wenstuk.

Sessie 3: Vr. 30/01 @ 12:00 - 13:00
V&A met skrywer en regisseur van wenstuk.

Sessie 4: Vr. 30/01 @ 13:00
Skryf individueel.

Sessie 5: Vr. 30/01 @ 18:00 - 19:30
Woon Shirley Valentyn by as bekende wêrelddrama.

Sessie 6: Vr. 30/01 @ 20:00 - 21:00
V&A met Hennie van Greunen as verwerker en regisseur van die stuk sowel as met Shaleen Surtie-Richards as speler.

Sessie 7: Sa 31/01 - 12:00 tot 20:00
Voorlegging van individuele skryfstukke aan res van groep en
lesinghouers, klein groepbesprekings en herskryf.

Sessie 6: So 01/02 - 10:30
Terugrapportering oor aangepaste stukke.

Werkwinkel eindig om 13:00.

SOF bankbesonderhede:

Bank: ABSA, Rekeningnaam: Suidoosterfees, Rekeningnommer: 40 5591 0236, Rekeningtipe: Tjek, Tak: Heerengracht, Takkode: 506 009