Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual > Kennisgewings | Notices

Werkswinkel: Onthou hoe om weer te bid


Saterdag 29 November 2008 - 2008-11-14

Terblanche Jordaan bied 'n oggend werkswinkel aan in die Konferensie Saal
by die Kolping Centre in Durbanville Saterdag 29 November 2008 van 9am tot 1pm

~ ONTHOU HOE OM WEER TE BID ~

TEMA: Die "Onse Vader" gebed se Betekenis
Oorsprong en Plek van die Gebed
Betekenis en Uitleg van die Gebed uit oorspronklike taal
Die Sewe vlakke van bewussyn wat aangespreek word
Ooreenkoms en Ontsluiting van die Sewe Chakra's
Vir wat, hoekom en hoe BID ons ...?
Waarom word GEBED so gering geskat ...?
Die dissipline en rite van GEBED

Koste: R400 per persoon
Dit sluit in: Uitdeelstukke, iets te ete/drinke, 'n oopgesprek
'n Herinnering om weer te begin BID
met 'n veel dieper verstaan HOE en WAT

Skakel Terblanche by 083.460.45.45 om jou plek te bespreek
of e-pos terblanche1@telkomsa.net vir meer inligting
Besoek http://www.kolpingguesthouse.co.za vir ʼn kaart en aanwysings