Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual > Kennisgewings | Notices

Die Nuutste Geestelike Boek vir die gelowige Christen


2008-10-20

Die Nuutste Geestelike Boek vir die gelowige Christen op die Mark! Om die liefde in te gaan moet die liefde eers wakker gemaak word

...Hoe om die Liefde van God in te gaan

Beskikbaar @ R100. ‘n eksemplaar.
Posgeld en verpakking ekstra
Bestellings per e-mail adres:
christog1@tiscali.co.za of www.love-liefde.co.za

"Dit het my meer as veertig jaar geneem voordat ek tot die besef gekom het: LIEFDE is waaroor alles gaan. Daarom dan hierdie boek vir jóú wat hier lees. Mag dit jou oë oopmaak, soos wat LIEFDE my oë oopgemaak het. Ek huil terwyl ek hier vir jou skryf, want as jy dit nie weet nie, hoop ek uit my hart dat jy die werklikheid, die lewe in LIEFDE sal verstaan en dat dit jou sal aanspoor om met jou hele wese, daarin te gaan."

 

So skryf Magna Grobler in haar boek LIEFDE. En sy lei ons deur die blaaie van hierdie boek na ‘n bestaan waarvan ons nooit kon droom nie: vrede en liefde,

Uiteindelik...