Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Taal | Language > Nederlands | Dutch > Aanplakbord

Die grootste Nederlander van alle tye!


Saterdag 11 Oktober, Huis der Nederlanden - 2008-10-02

U word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Jan L. de Villiers se boek

Desiderius Erasmus: Sy Lewe en Werk.

Prof. De Villiers sal 'n praatjie lewer oor dié merkwaardige Renaissance mens. Die biografie asook die Afrikaanse vertaling van Erasmus se Tot lof van Dwaasheid sal te koop wees.


Tyd: Saterdag 11 Oktober, 10:30

Plek: Huis der Nederlanden, Sentraalplein 4, Pinelands

Navrae: Tel. 021-5315831 of info@hdn.co.za