Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > LitNet Virtuele Wyngemeenskap > Wynfotogalery

‘n Aandjie uit met vriende op Eikendal


2008-07-21

Wat is dan nou lekkerder om as vriende om ‘n tafel vol lekker kos en wyn te kuier! Hier is (van links voor) Marjolijn en Pieter Malan van Simonsig en wynskrywer Johann Crafford en eggenote Sharon Crafford in gesellige luim in Haralds op Eikendal tussen Stellenbosch en Somerset-Wes.