Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > LitNet Virtuele Wyngemeenskap > Wyndagboek

Wyngebeure in Julie


Johann H Crafford - 2008-07-16

Ry jy naweke Jan tuisbly se karretjie? Wel, hier’s nuus van gebeure in die wynlande wat jou naweke op hul kop gaan keer:

24 Julie
Stellenbosch Hills: Voedsel-en-wyn-aand om 19:00 – 19:30 teen R80 per persoon. Skakel Tanja of Estelle by (021) 881-3828/9 om te bespreek.

25 Julie
Vergelegen: Winter-aandete in die Lady Phillips Restaurant met wynmaker André van Rensburg en sjef Henrico Grobbelaar om 19:30 – 20:00 teen R270 per persoon. Skakel (021) 847-1346 vir besprekings.

30 Julie
Johan MalanSimonsig: Internasionale kaas-en-wyn-ervaring om 10:30 met wynmaker Johan Malan as deel van die Stellenbosch-wynfees wat 2 Augustus afskop. R250 per persoon. Skakel Maureen Basson by (021) 888-4915 om te bespreek.

30 Julie
Vergelegen: Vatproe met wynmaker André van Rensburg, gevolg deur aandete. R95 per persoon en aanmelding 18:00 – 18:30. Skakel (021) 847-2123 om te bespreek.

31 Julie
Stellenbosch: Van 31 Julie tot 3 Augustus hou Stellenbosch sy jaarlikse wynfees. Skakel (021) 886-4310 vir meer inligting.

Francois Malan1 Augustus
Simonsig: Methode Cap Classique-werkswinkel om 09:30. Kom leer die ABC van MCC met wynmaker Johan Malan. Koste is R250 per persoon en sluit ‘n ligte ete in. Skakel Maureen Basson by (021) 888-4915 om te bespreek.

2 Augustus
Simonsig: Snoeiwerkswinkel. Wingerdboukundige Francois Malan gaan nuuskieriges van 09:30 af wys hoe om wingerd te snoei, en nog meer. Dit word gevolg deur ‘n wynproe. R50 per persoon. Skakel Maureen Basson by (021) 888-4915 om te bespreek.

• Stuur inligting vir die maandelikse Wyndagboek na jayhcee@iafrica.com.