Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Expats > Breytenbachs

Is dit moontlik om dubbele burgerskap te hê – Suid-Afrikaans en Brits?


Breytenbachs - 2008-06-24

Vraag

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om ’n paar jaar in die Verenigde Koninkryk te gaan woon en werk en sodoende my loopbaan te bevorder. Ek wil ook graag in die proses Britse burgerskap verkry. Is dit moontlik om dubbele burgerskap te hê – Suid Afrikaans en Brits?

Antwoord

Dit is inderdaad moontlik om beide Britse en Suid-Afrikaanse burgerskap te hê.

Breytenbachs beveel alle Suid-Afrikaanse burgers aan om hul Suid-Afrikaanse burgerskap te beskerm alvorens hulle aansoek doen om hulle Britse burgerskap. Sodoende word verseker dat die persone die voordele van beide hul Britse en Suid-Afrikaanse burgerskap kan geniet.


Kontak ons gerus vir verdere inligting.

Het jy enige vrae of wil jy om ‘n Britse permit aansoek doen? Kontak Breytenbachs by info@breytenbachs.com of besoek hul webtuiste by www.breytenbachs.com.