Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > LitNet Virtuele Wyngemeenskap > Wynfotogalery

“Donkiestap” oor Polkadraai-heuwels


Johann H Crafford - 2008-06-06

Op ‘n heerlike somersdag het hierdie groep mense die “donkiestap” oor ‘n afstand van net meer as 4 km by Polkadraai-heuwels gedoen. Twee donkies het die eet- en drinkgoed (plaaslike wyne) gedra en die res het rustig gestap tot daar waar daar piekniek gehou is met asemrowende uitsigte op die wynlande en Valsbaai.

(Foto: Johann Crafford)