Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > LitNet Virtuele Wyngemeenskap > Wyndagboek

Sop-Saterdae vir ‘n bietjie warmte hierdie winter


Johann H Crafford - 2008-05-22

Kies Saterdae van Julie tot September koers na Nederburg in die Klein Drakenstein vir ʼn heerlike bord sop en ander lekkernye.

Van 12 Julie kan besoekers by hierdie bekende wynmakery buite die Paarl inloer vir ʼn glas vonkelwyn gevolg deur ʼn bord warm tuisgemaakte sop met varsgebakte brood en patees, en gepaste wyne uit die Nederburg-reeks.

Wanneer: Elke Saterdag van 12 Julie tot 13 September
Tyd: 11:00–14:00
Koste: R75 per persoon (sluit twee glase van ons reserwe-reeks wyne in)

Vir besprekings, kontak Sunette Rust by (021) 862-3104 of stuur ʼn e-pos aan nedwines@distell.co.za.