Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Notas, toetse en vraestelle

Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons


Melt Myburgh - 2006-10-19

Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons

Douspoor (samestellers: Rudi Daniels en Gordon Julies)

Totaal: 50


Opsomming

Die volgende opdragte is gebaseer op die kortverhale wat met jou behandel is in Douspoor.  Kies EEN van die opdragte en voer dit uit.  Jou kreatiewe respons moet tussen 450 en 550 woorde lank wees.


Klik hier om die vraestel in PDF af te laai

Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.