Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual > Artikels | Features

My een vraag aan God II


2006-10-10

 

Een vraag aan God

“Hoekom is die enigste ou wat ek 'n connection mee het net sou depressief soos ek?
Hoekom kan ek nie maar eerder verlief wees op iemand met geen issues nie?”

Mia Nagtegaal

My Question to You God

"Why good things happen to bad people and bad things to good people?"

Sue

Een vragie aan God

“Liewe God, as twee sportspanne teen mekaar meeding en albei spanne bid om te wen, na wie luister U?  (U luister deesdae so min na die Springbokke!)”

Wini

My een vraag

“Kan ek myself sien soos U my sien?”

Peperkorrel

My een vraag aan God

"Stel U nog belang?"

Leon Groenveld

Een vraag aan God

"Joehoe ... iemand tuis?"

Klaas

Vraag aan God

"Hoekom moes U eers dink voor U Eva gemaak het en het Adam se D-opsie iets
daarmee te doen gehad?"

Lafras du Toit

My een vraag aan God

"Wanneer kom U om die wêreld te red, want alles is in 'n groot gemors?"

Tiens Pretorius

Een vraag aan God?

"En wie het U geskep?"

Johan Smit

Net een vraag aan al die vrolike, dansende gode

"Aan al die vrolike, dansende gode (doer vêr anderkant die nebulawolke)!  Wanneer kan ons die partytjie join?"

Susynoid