Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters

Ontdek Afrikaans by hAp


2008-05-05

Kursus: Afrikaanse Digkuns I: Woordgenot!

Kursusinhoud:

Agtergrond en geskiedenis van die Afrikaanse digkuns, die verskillende bewegings in die Afrikaanse digkuns, Hedendaagse digters, besinning en oorsig.

Vir wie:

Op soek nou jou eie stem – hierdie kursus is net wat jy nodig het. Hierdie kursus gaan jou aan die skryf kry – of jy nou ‘n ernstige digter is of net vir die lekkerte skryf.

Mentor: Prof Ian Raper

Duur van kursus: 4 Saterdae vanaf 09:00 – 14:00

Datum: 3, 10, 17, 24 Mei 2008

Plek: hAp

Koste: R950.00 Verversings en studiemateriaal ingesluit.

Navrae en besprekings: Charl Pretorius 076 842 9212 (info@hap.co.za)



Kursus: Afrikaanse Digkuns II: Woordavontuur!

Kursusinhoud:

Agtergrond en geskiedenis van die Afirkaanse digkuns.
Die verskillende wendings van die Afrikaanse digkuns.
Hedendaagse digters
Besinning en oorsig

Vir wie:

Hierdie opwindende kursus is bedoel vir alle Afrikaanssprekendes en taalliefhebbers. Studente in Afrikaans (sekondêr en tersiêr) sal baat by hierdie laterale denksessies.

Mentor: Prof Ian Raper

Duur van kursus: 4 Saterdae vanaf 09:00 – 14:00

Datum: 31 Mei, 7, 21, 28 Junie 2008

Plek: hAp

Koste: R950.00 Verversings en studiemateriaal ingesluit.

Navrae en besprekings: Charl Pretorius 076 842 9212 (info@hap.co.za)