Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Poësie | Poetry

Offer - Sybel 2001


Pieter Engelbrecht - 2008-01-28

Offer - Sybel 2001

Vrug
Gewyde boom
Verdroogde stryd verby!
Verruil haar lewe vir die vlam
Laat ek langs kolegluur
Die kil koue lewe
Kan voort
Verduur.