Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Sport

Die Springbokke kom in Johannesburg aan!


Rooi Charles - 2007-10-23

Rooi Charles was vanoggend op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg toe die Springbokke na hul sege in die Wêreldbekertoernooi teruggekeer het. Hy het vir LitNet foto's geneem.

Klein en groot was daar
Aanvallige verslaggewer
Groot Springbok
Daai onafwendbare banier
Selfs onder die luidsprekers
Inderdaad!?
Daar was heelwat mense
Mense het gehang soos vinke en gesit soos uile op 'n kluit
Frans Steyn
Bismarck (die naam alleen maak opponente bang)
... en die Big Daddy van almal!
Die Beker!
Meneer Smit
... en Meneer Du Randt
Habana!
Sir Percy of Montgomery
Percy se aanvallige gade
Twee klein ondersteunertjies hou die "beker" vas