Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Poësie | Poetry

Volmaan


Sebastiaan Nouwen - 2007-04-17

in misterie grys
lê twee naaktes
maanswart en grys
sonder skakerings
sonder klere
man teen man