Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Briewe | Letters > SêNet

Vinnige Vragie aan Ran??


Francois Williams - 2012-01-13

As ek jou nou reg verstaan dan kom ons almal uit die EU uit, so 10 duisend jaar terug of?

Ek meen, waar was die oorsprong van Homo Sapiens nou eintlik?
Iewers naby die noordpool of?

Om te dink dit het hulle vandaar slegs 10 000 jaar geneem om die Suid punt van Afrika ook te bereik, merkwaardig!

Was dit so saam-saam hand aan hand met die Bywwelse geskiedenis, of val die Xten se sesduisend jare oue Aarde effe uit die bus uit?

Ten minste stem ons darem saam dat Afrika die bakermat is!!

Francois Williams