Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Briewe | Letters > SêNet

Dis wat met ’n land gebeur na Westerse intervensie!!


Francois Williams - 2012-01-13

Dis met ontsetting dat mens lees oor die lot van Irak, ek meen, vir die EU is hierdie land die ware bakermat van hul beskawing, en kyk waar is dit vandag!

Net ’n paar korte jaartjies nadat die Witte Yanks al hoe juigend ingemarsjeer het lees ons:

By Michael B. Sauter, 24/7 Wall St.
Recently, a series of roadside bombs killed 11 people and injured dozens more in the Iraqi capital of Baghdad. The attacks were part of coordinated assaults by insurgent elements around the country that killed 32 people and remind us how violent the area remains.
Research consulting firm Mercer has released its report which includes ranking of the cities according to the level of personal safety. Baghdad is the most violent city on the list.
advertisement

Wys jou net, kyk ook maar na Afrika en Asië, en Suid-Amerika, waar die wittes sy vuil vingers insteek gaan dit honderde jare vat om weer te herstel ... dis hoekom ek weer wil herhaal, ons soek nie wittes in Afrika nie, gaan breek die EU, VSA, Kanada, OZ en NZ af, fokkof!!

Francois Williams