Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Briewe | Letters > SêNet

Vinnige vragie vir Jan Rap?


Francois Williams - 2012-01-12

As Afrika dannie die bakermat is nie, waar is die bakermat dan?

As gebou dan die bakermat maak, waar staan die oudste geboue ter wêreld?

Francois Williams