Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Briewe | Letters > SêNet

Vinnige Vragie vir Dirk D?


Francois Williams - 2012-01-12

Kan jy asb aandui WAAR in die wêreld sal jy NIE die volgende vind NIE, muti-moorde, pasgebore babas in asblikke, halssnoermoorde, die heltronke in plekke soos Zim en Nieu-Guinee veral, groepe mans wat jong meisies by taxi-stasies bevoel en verneder, ens, ens?

Waar in die wêreld het jy nie misdaad nie?

Ontken jy verder dat SA se wittes, en wittes in die algemeen, gebore ra(a)ssiste is?

Francois Williams