Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Redheart en sy vrou moet op ’n porn site skryf


Piet - 2011-12-23

Dis wat so gemaklik is van die soort van program op die internet soos Redheart se vrou ...

Niemand sien wie agter ’n maam hier skuil nie. RedHeart se vrou?????
Dit klink meer na die ou RedHeart wat sy walglikheid wil regverdig
deur te maak of dit sy vrou is. Ek stem saam dat die mense nie meer
hier bieg nie, maar dat dit ontaart het in ’n gratis porn site. As
Bieg sy lesers wil behou moet hul goed soos dit wat RedHeart, alias
RedHeart se vrou hier kwytraak nie plaas nie.

En voordat RedHeart of wie ookal my uit mekaar wil trek oor wat ek hier skryf ...

Ek is ’n man met goeie waardes, huwelik en verhouding wat soos so baie
ander wat hier skryf, iewers in die verlede iets gedoen het waaroor
ek/ons nie trots is nie, maar van binne vreet dit en nie die
vrymoedigheid is nie daar om dit te deel met die wat na aan jou is
nie. Maar hier kry ons die virligtig om keel skoon te maak. En nou kom
walglike ouens met verrote gedagtes en mors dit vir ons ander op.

Gaan skryf op ’n porn blad jul walglike goed, jul laat my in elk
geval dink aan ’n windbal wat net bek is en die moed het om regtig te
doen wat jul hier skryf jul doen nie en dus net groot meneer wil
speel. Het vir jare lank so man gehad wat saam my gewerk het.

Piet