Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Ek weet wat my man se linkerhand op BiegNet doen


Redheart se vrou - 2011-12-21

(@ Oom OuKoos voorkamer en A van Gauteng)

As jy sê afval is nie lekker nie, maar jy het dit nog nooit geëet nie, lieg jy mos! Toevallig weet ek wat my man hier op BiegNet plaas. O ja, hy sit nie met een hand en tik en met die ander een masturbeer hy ... Ek doen dit vir hom!

Ek dink Oom OuKoos en A van Gauteng is ouderlinge in die kerk en hulle suip die nagmaalwyn in die konsistorie wanneer niemand kyk nie! Word wakker, man, dit is die 21ste eeu!

Redheart se vrou