Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Ek is beskikbaar, Koue Lyf Warm Hart


Warm Lyf - 2011-12-20

Aan Koue Lyf Warm Hart

As jy die dag besluit dis ’n opsie, laat weet groot asseblief iemand soos ek; ek stel beslis belang om iemand soos jy se begeertes te bevredig.
 
Warm lyf