Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Wilry, my slang brand


Brandslang - 2011-12-19

Aan Wilry, nou ja, dit lyk my jy is ’n baie eensame dame. Dit is net jammer ’n ou kan nie direk kontak maak met jou op hierdie webtuiste nie.

Ek wens elke dag dat ek ‘n dame soos jy op my pad kan kry en smag daarna.

Wie weet, miskien loop ons mekaar dalk nog eendag raak, in die straat of op die internet.

Van ook 'n Wilry,

Brandslang