Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Soos altyd ...


WilRy - 2011-12-15

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

... is ek Saterdagaand alleen. Maar vanaand pla dit nie, want ek het planne. Sagte musiek op die radio, ligte af. En ek Google vir kaal manne. Nie gedink daar sal so baie wees nie. Maar daar is, alle grotes en ouderdomme. En ek kyk en kyk terwyl my tepels stokstyf staan onder die sagte T-hemp en my poesie nat word en saamtrek van jagsheid.

Kan een mens nou so lus raak vir ’n stywe voël. Ek kyk tot die lus te erg raak, wens daar was êrens ’n regte man. Sodat ek nie net kan kyk nie, maar ook vat. En weer voel hoe dit is om genaai te word deur ’n regte volbloed man.

WilRy