Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Daar ...


WilRy - 2011-12-15

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

... is deesdae maar min boodskappe hier. En dis jammer, want ek geniet dit om hier te kom loer. Die blote gedagte aan wat ek hier mag lees, maak my sommer lus. Komaan ouens, vertel bietjie van julle luste en drange. En deel julle ervaringe met ons.

WilRy