Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Stem saam met Oom OuKoos Voorkamer


A van Gauteng - 2011-12-15

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Jy slaan die spyker op die kop, Oom Oukoos. Ek wou ook eers kommentaar lewer, maar het bietjie naar gevoel. Ja, ek glo ook nie sy vrou weet van hul intimiteite wat hier op BiegNet so grafies oopgevlek word nie, maar dalk dagdroom ou RedNeart ook maar, so tottie in die hand!

A van Gauteng