Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Top 11 (en ’n bietjie)-toneelstukke van 2011


Albert Maritz - 2011-12-14

Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste. Hy was die afgelope twee jaar vervaardiger en regisseur van die bekroonde produksie, Faan se TREIN, asook Faan se STASIE. Hy behartig tans die regie van die produksies NP van Wyk Louw en die Meisies en Pottie Potgieter met Frank Opperman. Maritz is te sien as dominee Bloemfontein in die heruitsending van Arende (kykNET); hy is in Homeland se heruitsending, en was onlangs in Orion as Kaptein Nagel. Hy het pas saam met die legendes, Katinka Heyns en Koos Roets, gewerk aan FEAST of the UNINVITED vir M-Net. Hy was laas self op die verhoog in die eenmanstuk oor André Stander.


  1. Lot (Aardklop) – regie en teks: Nicola Hanekom

  2. William Shakespeare se A Midsummer Night's Dream (Intimate Theatre – The Mechanicals) – regie: Guy de Lancey 

  3. Oom Anton by die see (Woordfees, Klein Libertas-buitelugteater) – regie: Juanita Swanepoel; teks: John Driver en Jeffrey Haddow; vertaal deur Alewyn Lee

  4. Bernarda Alba (Verskeie skoletoneelfeeste/Bloemhof Meisieskool) – regie: Christiaan Olwage; choreografie: Gabriella Bishop; teks: Christiaan Olwage

  5. David Kramer's Breyani (Baxter – David Kramer)

  6. Woza Andries (Little Theatre) – regie: Christiaan Olwage; teks: Robert Volker

  7. Ont- (Aan de Braak) – teks en regie: Wessel Pretorius

  8. Aantrekkingskrag (Aardklop) – teks en regie: Deon Opperman

  9. Rooi Kaart (Die Boer) – teks: Dana Snyman; regie: Gys de Villiers

  10. holm@iafrica.com (Aardklop) – regie: Chris Vorster; teks: Marion Holm en Chris Vorster

  11. Die vreemdeling (Magnet Theatre) – regie: Mark Fleishman Werkswinkel

Stukke wat ek spyt is nie die lys haal nie, is:

Sea Shells (Kunstekaap Arena) – regie: Fred Abrahamse Teks: Rafiek Mammon
Art (Little Theatre) – regie: Marthinus Basson; teks: Yazmina Reza
Korte mette met Shakespeare (Woordfees, Klein Libertas-teater)
Klaas Vakie (Fugard-teater)
Hol (Kunstekaap-arena)
Fiddler on the Roof (Kunstekaap-opera) – The Gilbert & Sullivan Society
Groet die Grotoupa
Joseph and his Amazing Technicolor Dreamcoat (Wellington College of Arts)
Rooiland
Die kaptein se tier (Fugard-teater)
Ellen Pakkies (Aardklop)

Wat ek spyt is ek nie gesien het nie, is

Janneman
... miskien
Tom Paine