Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Kommentaar op "Snert" deur SEESEE


ET - 2011-12-07

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Aitsa, maar is ons fyngevoelig! Amper soos toe die ou vir die leeu skrik en deur die vuur hardloop en toe skree: "Soe, hoe brand so 'n drol my nou!"

Toemaar SEESEE, wanneer jy grootword sal jy leer ons is almal onvolmaak terwyl ons duskant die graf is en dat volwassenheid kom wanneer jy besef jy kan iets leer by enigiemand leer en daardeur groei. Op 'n stadium moet mens ophou vloermoere gooi. Kry vir jou 'n sakdoek en vee daai snotneus van jou af.

ET