Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

RedHeart se bieg


Oom OuKoos Voorkamer - 2011-12-07

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

RedHeart jou bieg is walglik. Jy verkrag jou vrou se integriteit en waardigheid op die allerverskriklikste wyse. Al doen jy dit onder ‘n skuilnaam. Volwassenes weet “all is fair in love and war” en die geval van liefde “mits albei partye dit geniet”. Maar ‘n mens is daarin so naby aan ‘n dier se gedrag dat dit eenvoudig nie in die openbaar hoort nie ...

Ek is seker as jy die gemors tik dan sit jy met een hand en tik en die ander hand gebruik jy om te masturbeer, want daar maker iets met jou. Ek is ook seker jy doen dit in die geheim sodat jou vrou dit nie sien nie. Juis daarom verkrag jy haar integriteit.

Ek wens soms dat ons nog in die oertyd geleef dank on ons jou stenig oor die walglikheid.

Dit dan is my bieg vir hierdie dag.

Oom OuKoos Voorkamer