Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Aan Flenterkies oor ’n deurmekaar biegsessie uit ’n deurmekaar hart


Eva - 2011-12-01

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Sjoe, Flenterkies, dis asof ek hierdie brief van jou geskryf het. Die verskil is net jy rou oor C en ek rou oor J en ek glo ook nie die gevoel tussen ons was wedersyds nie, ek is maar die een wat my kop verloor het.

Ek het ook besluit om al die liefde wat ek het op my man uit te stort en hom by te staan, maak nie saak wat nie.

Sterkte, ek weet presies waardeur jy gaan.

Eva