Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Ai my vroulief


ATL - 2011-12-01

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

B, ek dink jou vrou het ‘n oop verhouding, want as my vrou by ander mans moet slaap en dan met haar nat poesie by my in die bed wil klim, sal ek ook by ander vroue gaan lê en haar met my vuil voël kom spyker dat sy kan voel hoe kak dit voel. Gaan en spyker ook maar ander vroue, want as sy kan rondspyker, hoekom nie jy nie?

ATL