Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > NB-Uitgewersportaal | NB Publishers Foyer

Nuut by NB-Uitgewers


2011-11-29

Untitled Document

Nuut by NB-Uitgewers dié Desember:

English Dictionary for South Africa, Cape Winelands Cuisine, The Complete Voorkamer Stories, A Bosman Companion, Moemin en die maanlig-avontuur, Come Again? en Sê weer?

Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net!


Uitgewer:

Pharos

ISBN:

9781868901197

Prys:
R350


English Dictionary for South Africa
Pharos

Dié splinternuwe woordeboek gee Engelse definisies vir sowat 12 000 woorde uit Standaardengels wat die meeste gebruik word. Vir elke betekenis word ’n Afrikaanse vertaling verstrek. Unieke Suid-Afrikaanse Engelse woorde is ook opgeneem.

This brand-new semi-bilingual dictionary contains approximately 12 000 of the most frequently used words in current Standard English. Headwords were selected from a number of fields, such as education, technology, culture, communication and travel. With a number of uniquely South African English words, this dictionary is completely up-to-date with new vocabulary and current usage of both English and Afrikaans.

Klik hier en koop jou eksemplaar van English Dictionary for South Africa nou van Kalahari.net!


Uitgewer:

Human & Rousseau

ISBN:

9780798152228

Prys:
R450


Cape Winelands Cuisine
Hetta van Deventer

’n Boek vir almal wat in kos belangstel. Behalwe vir die mooiste foto’s en besonderse resepte is dit ook die vaslegging van Kaapse eetgewoontes oor 300 jaar. Geregte van weleer kry ’n moderne kinkel.

A must-have for anyone with an interest in food. This book captures the eating habits of the Cape over 300 years. Wonderful dishes like
wentelteefjes, kandeel and makrolletjies are revived with a modern twist. The La Motte wineland estate, creators of the concept “Cape Winelands Cuisine”, provides the backdrop for incredible photographs..

Klik hier en koop jou eksemplaar van Cape Winelands Cuisine nou van Kalahari.net!


Uitgewer:
Human & Rousseau

ISBN:

9780798152983

e-ISBN:
9780798155953

Prys:
R235



The Complete Voorkamer Stories
Herman Charles Bosman

Hierdie versameling bevat al Bosman se “Voorkamer Stories” in die volgorde waarin dit aanvanklik verskyn het. ’n Klompie boere vergader in Jurie Steyn se voorkamer, ook die Drogevlei-poskantoor, waar hulle nuus deel, kommentaar lewer op wêreldgebeure, en stories vertel oor mooi meisies, spoke en ipekonders.

Bosman’s “Voorkamer Stories” first appeared in
The Forum in 1950-1951 as a weekly column and was considered by his colleagues as his best work. This volume contains all the stories in the original order of appearance, unabridged and uncensored. Here farmers gather in Jurie Steyn’s voorkamer to comment on world events and tell stories about pretty girls, ghosts and hypochondriacs.

Klik hier en koop jou eksemplaar van The Complete Voorkamer Stories nou van Kalahari.net!


Uitgewer:
Human & Rousseau

ISBN:
9780798152532

e-ISBN:
9780798159142

Prys:
R220


A Bosman Companion
Craig MacKenzie & Tim Sandham

Hierdie nuttige en leesbare naslaanbron vir liefhebbers van Herman Charles Bosman se werk bestaan uit kort alfabetiese inskrywings oor alle aspekte van sy lewe en werk. Dit sluit ook foto’s, illustrasies en kaarte in.

This book consists of short, informative, alphabetically arranged entries on all aspects of Herman Charles Bosman’s life and work. A very handy and readable reference work for the many avid readers of Bosman’s works. It will also prompt uninitiated readers to turn to his work itself. A selection from Bosman’s artwork is published here for the very first time.

Klik hier en koop A Bosman Companion nou van Kalahari.net!


Uitgewer:
Human & Rousseau

ISBN:
9780798156110

Prys:
R115


Moemin en die maanlig-avontuur
Tove Jansson

Die son skyn vandag en Moemin en sy maats gaan na die Eensame Eiland seil om ’n skatte gaan soek! Maar Moemei, Moepappa, Moemamma en Mymy het  allerhande takies om eers klaar te maak. Wanneer almal uiteindelik reg is, is dit al nag. Sal hulle die skat in die maanlig kry?

Moemin and his friends plan a trip to the Lonely Island to look for treasure! But when at last they are ready to go, night has fallen. Can they find treasure by the light of the moon?

Klik hier en koop Moemin en die maanlig-avontuur nou by Kalahari.net!


Uitgewer:
Kwela Books

ISBN:
9780795703355

e-ISBN:
9780795703874

Prys:
R135


Come Again? Quotes from the famous, the infamous and the ordinary
Andrew Donaldson & Mandy Rossouw

How will we remember 2011? For earthquakes, revolutions, the elections, or weddings galore? Experienced journalist Mandy Rossouw and well-known columnist Andrew Donaldson make a sometime lighthearted, sometime more serious selection from what made the headlines, and add their own commentary on the year that was. The perfect present for the news-junkie.

Hoe sal die jaar 2011 deur Suid-Afrikaners onthou word? Ervare joernaliste Mandy Rossouw en Andrew Donaldson bundel ’n verskeidenheid aanhalings, met kommentaar, oor die sêgoed van beroemdes, berugtes en onbekendes.

Klik hier en koop Come Again? nou van Kalahari.net!

Uitgewer:
Kwela Boeke

ISBN:
9780795703348

e-ISBN: 9780795703867

Prys:
R135


Sê weer? Uitsprake deur beroemdes, berugtes en dié wat eerder moes stilgebly het!
Yvonne Beyers & Willem Kempen

Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? En wat hét mense te sê gehad oor Kate en William se troue? Ervare joernaliste Yvonne Beyers en Willem Kempen bundel ’n verskeidenheid aanhalings, met kommentaar, oor die sêgoed van beroemdes, berugtes en onbekendes.

How will we remember 2011? Journalists Yvonne Beyers and Willem Kempen make a sometime light-hearted, sometime more serious selection from what made the headlines, with a focus on the Afrikaans media’s concerns.

Klik hier en koop Sê weer? nou van Kalahari.net!