Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Vreugdes


My Denke - 2011-11-25

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Aai mense

Sekere goed moet mens seker maar geheim hou. Veral waar dit by die manlike geslag oor daai uiters belangrike deel van hulle anatomie gaan. Feit is egter dat ek na jare van seks met ’n onbesnyde man die vreugde van seks met ’n besnyde man ervaar. Dis hemels! Niks van ’n torpedo-koppie wat skaam agter ’n stuk los vel wegkruip nie. Oooo nee. Dis ’n goed-ontwikkelde sampioenkoppie wat trots uitstaan. Niks van gesukkel met ’n stuk vel wat al in die pad is nie. Niks van ’n klam suur sweetreuk wat agter/onder die los vel skuil nie. Dis uiterste genot as die koppie so oor jou klit gly en die lippies oopbeur. Gee my maar ’n besnyde man - dis absoluut vreugdevolle, onbeskaamde genot om te sien, te proe, te voel.

Sela

My Denke