Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Kommentaar op "Snert" deur Seesee


ET - 2011-11-25

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Kry vir jou ’n ander kuierplek. Jy is net vol stront. Los die mense uit.

En verder is jou Afrikaans beroerd: jy praat van "mees onsinnigste" – dis dubbel oortreffend, swak Afrikaans.

Die spreekwoord sê: "Rather be quiet and be thought a fool than to speak out and remove all doubt."


Groete

ET