Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Ook ’n koue lyf met ’n warm hart


RedHeart - 2011-11-25

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Net soos Koue lyf warm hart, het ek ook nou daardie plek bereik wat ek dit ook ernstig oorweeg om ander weiveld te begin soek. My vrou is elke dag by die werk en ek behartig die huishouding aangesien ek medies ongeskik verklaar is vir my werk. Saans wanneer sy huis toe kom is sy gewoonlik dikbek en nors. Ek het opgehou om haar te vra wat verkeerd is, want haar standaardantwoord is "Niks".

Sy was altyd ’n warm vrou en het nooit hoofpyn of rugpyn of enige ander verskonings gehad om nie te naai nie. Ons het gereeld drie tot vier maal per week ’n warm sessie in die bed gehad waar ek haar poesie gelek en haar klit gesuig het en haar dan dik genaai het. Sy wou egter nooit my piel suig tot ek kom nie.

Ek is ook nou al op ’n ouderdom waar ek my pielstyf moet aanhelp met daai blou pilletjie, maar dit maak my nie minder lus vir naai nie!

Ek kan maar net sowel agter my suster se rug inskuif, haar nag soen en omdraai en slaap, want dit is hoe my vrou deesdae maak ... soen my goeienag en dan draai sy om en slaap.

Ek kan nie ’n profiel met ’n foto op ’n dating site sit nie, want my vrou ken letterlik honderde mense en as een van hulle dalk my profile op so ’n site sien, sal dit by haar uitkom en dan is daar goot k@#! Ek kan ook nie my e-pos-adres hier plaas nie, want die administrateurs van BiegNet sal dit weglaat!

Ons een vriendin, wat ook met ’n doos vir ’n man sit, sal nie blik of bloos as ek "fresh" raak met haar nie, maar sy woon 130 km van hier af en ons kom baie min daar. Wanneer ons egter daar kom, word ons nóóit alleen gelos nie, so ons kry nie kans om ’n bietjie te kafoefel nie.

Ek drink en rook nie, en ek is ook nie allergies vir ’n bad en ’n skeermes nie, so ek weet nie of daar dalk iewers fout met my is nie.

Ek sal dit waardeer as die lesers van Bieg my raad kan gee. Either hoe om my vrou weer wakker en jags te kry of hoe om ’n ander, gewillige vrou te kry wat net wil naai sonder om enige langtermynverwagtinge te hê

RedHeart